Radikale Redenaars
Vier PRG leerders het pas hul inskrywings vir die Radikale Redenaars kompetisie ingedien. Uitslae word op die 10de Mei aangekondig.
Vele sterkte aan Willem Visagie (Graad 10), Jacobus Steenkamp (Graad 8), Louw Smit (Graad 9) en Joe van Rooyen (Graad 10). Saam met hulle is Mnr Brink Nelson. Volgende is die ATKV redenaarskompetisie. Ons sien uit om nuus hieroor te deel.