Saamtrektyd vir die Stellenbosch Gemeenskap: Help Geesbou by die Maroon Mile
Paul Roos and its learners invite Stellenbosch residents – old and young – to participate in the 1-mile fan walk – The Maroon Mile – on Wednesday evening, the 17th of August. Primary school learners, high school learners and adults are all welcome to participate.Die Maroon Mile skop om 18h00 by Coetzenburg af en eindig by die Markötter Sportkompleks, waar die Millennium Orkes kort na 19h00 met ‘n vertoning afskop. Eet- en drinkgoed is by die Sportkompleks beskikbaar. Die tema – PRGees – is ‘n viering van die langverwagte interskole tussen PRG en Grey Kollege Sekondêr (Bloemfontein). Participants stand the chance to win a variety of prizes. Registration for the fan walk is open between 17h00 and 17h00. Tickets cost R60 and are available via Quicket. https://qkt.io/fMKH3I. Those who are only attending the concert, should also purchase a ticket for R60 via Quicket.
Op Donderdag 18 Augustus woon 616 rugby- en sportliefhebbers van die Paul Roos en Grey Kollege gemeenskappe ‘n glansgeleentheid by die Paul Roos Sentrum by. Kaartjies hiervoor is reeds uitverkoop. TV-persoonlikheid en musikant Pietman Geldenhuys sorg vir vermaak, terwyl befaamde rugbyspelers Juandré Kruger (PRG), Schalk Brits (PRG), Heinrich Brussouw en Richard Strauss van Grey Kollege op die rugbypaneel dien. Oud-Paul Rooser Ricky Scroëder lei die fasiliteer die gesprek met Suid-Afrika se vormalige Springbokspelers. Die volledige sportprogram (Vrydag 19 en Saterdag 20 Augustus) word eersdaags bekendgestel.