SOLD OUT/UITVERKOOP + AUCTION/VEILING: Nashua PRG Interskoledinee, 18 Aug 2022
Verrigtinge skop af om 18:00 met ‘n wynproe aangebied deur Alto, Beyerskloof, Hermanuspietersfontein, Neethlingshof, Plaisir de Merle en Raats Family Vinyards.
‘n Opwindende lys van veilingitems sluit in ervarings soos Sabi-Sabi, Villa in Italië, ‘n skivakansie, Paula van Coller kunswerk, Springbok en Lionel Messi sportmemorabilia, ens.
Volledige brosjure beskikbaar by: https://bit.ly/PRGAuction2022 (skakel in Insta).
Almal welkom om te bie (ingesluit telefoniese bie op die aand) – kontak kwinter@paulroos.co.za vir details.