Algemene Nuus / General News

Student Council of Paul Roos Gymnasium 2026

Baie geluk aan die nuutverkose Leerderraad van 2026.

This morning marked the official inauguration of the newly elected Student Council of Paul Roos Gymnasium for 2026.

Ons sien uit na ’n jaar vol belofte en groei. Beste wense aan hierdie verkose leiers vir die pad vorentoe.
Die leerlingraad onder leiding van Daniel Whitehead (hoofseun), Stef de Villiers (onderhoofseun) en Samkelo Kona (onderhoofseun) bestaan uit Gerard Bekker, Hanno Bouwer, Anton Brink, Thomas Coetsee, Antonio Couzis, Tom Cruickshank, Gareth Davidse, Damian de Lange, Sebastian de Pao, Ruben Gouws, Finn Gretschel, Johann Heunis, Neil Kitshoff, Christian le Roux, Chris Meyburgh, Sebastian Oosthuizen, Jaedan Powell, Zak Steyn, Benjamin van Zyl, Marcus Viljoen.