Tennisuitslae Boland Kavaliers
Die PRG-seuns het die volgende Boland Kavaliers-tennisspanne verteenwoordig en goue medaljes gewen:
19-spanne: Luke Verwey, Hanno Bouwer, Liam Badenhorst, Nicolas Lourens, Liam Davies, Zach Jooste, Cornelius Visagie en Robbie Smith.
o.15-spanne: Daneel Bester, Christian Oberhofer, Dawid-Wiese Viljoen, Liyema Mancoba, Christian Swart, Eneale Rolfe, Johan Maritz en John Hull.































