Uitslae: 2022 Nasionale Moderne Vyfkamp, Vierkamp en Lasespistoolskier-hardloop
UITSLAE VAN DIE 2022 SA NASIONALE MODERNE VYFKAMP EN VIERKAMP (TETRATHLON) KAMPIOENSKAPPE ASOOK DIE 2022 SA NASIONALE LASERPISTOOLSKIET-HARDLOOP KAMPIOENSKAPPE WAT VAN 24 TOT 26 JUNIE 2022 IN PRETORIA PLAASGEVIND HET.

Van links na regs : Luke Morton (onder 15) Mattijs Machtelinckx ( onder 17) Wilan Basson (onder 17) en Peter Boyes ( onder 19)
UITSLAE VAN DIE 2022 SA NASIONALE VIERKAMP (TETRATHLON) KAMPIOENSKAPPE
Seuns onder 17 Wilan Basson ( Skerm / 200 meter swem en gekombineerde pistoolskiet x 4 keer en 800 meter hardloop x 4 keer sonder rus tussen al die dissiplines.)
Wilan verwerf die goue medalje as die nuwe 2022 o/17 SA-Vierkampkampioen.
UITSLAE VAN DIE 2022 SA NASIONALE LASERPISTOOLSKIET-HARDLOOP KAMPIOENSKAPPE
Luke Morton (o/15) 11de plek
Mattijs Machtelinckx (o/17) 8ste plek en kwalifiseer vir die SA-span na die wêreld-kampioenskappe in September 2022 te Lisabon,Portugal.
Wilan Basson (o/17) 6de plek. en kwalifiseer vir die SA-span na die wêreld-kampioenskappe in September 2022 in Lisabon, Portugal.
Peter Boyes (o/19) Silwer medalje en kwalifiseer vir die SA-span na die wêreld kampioenskappe in September 2022 in Lisabon,Portugal.