Algemene Nuus / General News

Uitslae Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste

Baie geluk Christiaan Brandt, Paul Roos Gimnasium, Gr. 11: Uitslae Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste gehou te Rustenburg 1-9 Oktober 2021

  • Lid van Westelike Provinsie Span
  • 16-17 jr, 15 goud en 1 silwer medalje
  • 16-24 jr, “Overall Trophy Award”- Best Male Dancer
  • 16-24 jr, “Senior Grand Champion Award”
  • Verkiesing to SA Span wat sal reis na die VSA vir deelname aan die Wêreld Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in 2022