Skaak / Chess

Boishaai-Paul Roos Challenge – skaakmat

Boishaai-Paul Roos Challenge is aangebied by HJS op 21 April 2021.

Paul Roos Gimnasium was die oorhoofse wenner met ‘n telling van 4 -2. PRG se eerste span het skoonskip gemaak en nie ‘n punt verbeur nie.