Algemene Nuus / General News

End Gender-Based Violence

End Gender-Based Violence

Dear Parents and Guardians / Geagte Ouers en Voogde

Soos u bewus is, gaan Suid-Afrika gebuk onder van die hoogste voorkomssyfers van geweld teenoor vroue en kinders in die wêreld. Hierdie kwessie word in skerp fokus geplaas deur die wêreldwye veldtog, ‘16 Days of Activism Against Gender-Based Violence’, wat beoog om van 25 November tot 10 Desember bewustheid te bevorder omtrent geweld teenoor vroue en kinders.

Ons het oor die afgelope weke ’n landswye noodkreet vanuit alle oorde sien opgaan teen hierdie skokkende tendens in Suid-Afrikaanse gemeenskappe, wat uiteindelik gelei het tot die President se stap om geslagsgebaseerde geweld as ’n nasionale krisis te verklaar.

As a boys’ school with core values that include ‘respect’ and ‘gentlemanship’, PRG would like to show solidarity with the campaign against gender-based violence and child abuse. We will demonstrate this stance tomorrow by not wearing our blazers and ties to school, but only a white school shirt instead. We are stripping ourselves of our symbols of pride and identity (blazer and tie) to make a visual statement against gender-based violence.

Sien pdf vir die volledige skrywe.

Geweld_Violence