Algemene Nuus / General News

Grey Toegangsgelde

Grey Toegangsgelde

Toegang tot die hoofveld beloop R30 per persoon en is per kaart betaalbaar by die ingang of kan vooraf via Karri (aangeheg) betaal word.

Daar sal ‘n aparte ingang wees vir die persone wat vooraf betaal het waar die bewys getoon moet word en waar u naam van ‘n lys afgemerk sal word.

Grey Kollege is ‘n kontantvrye skool.  ‘n Bankkaart kan vir die snoepies sowel as die toegang gebruik word.

Vind asb aangeheg QR-kode vir die Karri-betaling asook verdere inligting.

Karri Manual