Die matriekklas van 2023 het gister hul laaste eksamenvraestel geskryf. Soos dit al ‘n tradisie geword het, ontvang hulle vanjaar weer hul jaarblaaie en skenk hul skoolskoene as ‘n simbool van dankbaarheid.
Posted on 5 December 2023 under Algemene Nuus / General News, Onlangse Nuus / Recent News