Algemene Nuus / General News

Mentordag by Paul Roos

Die graad 12-mentors het pouse opgevang met hulle graad 8’s en om die braaivleisvure sosiaal verkeer om mekaar beter te leer ken en die bande verder te versterk