OSU Projekte

OSU Projekte

Registreer asb op die nuwe aanlyn databasis en netwerk van die Old Boys PRG deur hierdie skakel te gebruik: http://prg.alumnet.co.za
Op hierdie netwerk kan u op hoogte bly van al die Old Boys funksies, reünies, gesellighede asook die 150 feesvieringe.

 

Die Splendidior 150 Cabernet Sauvignon 2013 spog nou met 4 Platter sterre.

“Silky smooth body, a long life ahead. Splendid indeed!”

‘n Spesiale feestyd aanbod van 50% korting.

Vir navrae, kontak asb vir Elza by die OSU kantoor – 021 883-8627

Kliek hier vir die bestelvorm.