Algemene Nuus / General News

Paul Roos Graad 8 Pa-seun kamp

Wat ‘n voorreg dat die jaarlikse Paul Roos Graad 8 Pa-seun kamp steeds kon voortgaan, al was dit in ‘n ander formaat as gewoonlik!  Both the fathers and sons enjoyed it tremendously and learned a lot.