Paul Rooser Top Junior Angler / Hengelaar
Paul Roos Gymnasium learner Beor van Reenen (Gr. 10), represented Freestate at the SA Surf Casting Championships, held in Langebaan from 26-29 January 2022. Freestate ended the tournament in 4th place, one point behind KwaZulu Natal, with Beor achieving Top Junior Angler of the Championships. He also managed a new SA Surf Casting Record for a Bluntnose Guitarfish of 71cm caught during the tournament.
_________
Paul Roos Gimnasium leerder Beor van Reenen (gr. 10), het die Vrystaat verteenwoordig by die SA ‘Surf Casting’ Kampioenskappe, wat van 26 tot 29 Januarie 2022 in Langebaan aangebied is. Vrystaat het die toernooi in die vierde plek afgesluit, een punt agter KwaZulu-Natal, met Beor wat as Top Junior Hengelaar van die Kampioenskap aangwys is. Hy het ook ‘n nuwe SA Surf Casting record opgestel vir ‘n Stompneus vis van 71cm wat tydens die toernooi gevang is.