Algemene Nuus / General News

Paul Roosers se Buitesport Prestasies

Paul Roosers het uitstekend gevaar in Buitesport in 2021.  Only the athlete’s highest achievement in each sport type is given.

Foto V.l.n.r. Noah Bakkes (under 15) Mattijs Machtelinckx (under 15) Pieter du Bruyn (onder 19) Wilan (Willem) Basson (onder 17)  Afwesig vir die foto : Adriaan de Waard (onder 15). Fotokrediet: Jacques Vermooten

Noah Bakkes (8E1) 

5th place in the 2021 u/15 SA National Tetrathlon Championships (Fencing-Swimming and combined Pistol Shoot-Run).
15th place in the 2021 u/15 SA National Combined Pistol Shoot-Run Championships.

Mattijs Machtelinckx (8E1) 

7th place in the 2021 u/15 SA National Combined Pistol Shoot-Run Championships.
Qualified to represent the SA President team at the World Combined Pistol Shoot-Run Championships in Cairo, Egypt  from 11 to 14 June 2021.
Gold medal at the 2021 u/15 Western Cape Biathle’ Championships (Run-Swim-Run).
Qualified to represent the u/15 Western Cape Biathle’ team at the 2021 SA National Biathlé Championships which were cancelled due to Covid 19.
Gold medal at the 2021 u/15 Western Cape Triathlé Championships ( Combined Pistol Shoot- Swim-Run).
Qualified to represent the u/15 Western Cape Triathlé team at the 2021 SA National Triathlé Championships which were cancelled due to Covid 19.

Pieter de Bruyn (11A3) 

Silwer Medalje by die 2021 o/19 Wes-Kaap Triathlé Kampioenskappe (Gekombineerde Pistoolskiet-Swem-Hardloop).
Gekwalifiseer om die o/19 Wes-Kaap Triathlé B-span te verteenwoordig by die 2021 SA Nasionale Kampioenskappe wat toe gekanselleer is a.g.v. Covid 19.

Adriaan de Waard (8A1)

4de Plek by die 2021 o/5 SA Nasionale Vierkamp (Tetrathlon) Kampioenskappe ( Skerm-Swem en gekombineerde Pistoolskiet-Hardloop).
9de Plek by die 2021 o/15 SA Nasionale Pistoolskiet-Hardloop Kampioenskappe.

Wilan (Willem) Basson (9A5)

Silwer medalje by die 2021 o/17 SA Nasionale Vierkamp (Tetrathlon). Kampioenskappe (Skerm-Swem-en gekombineerde Pistoolskiet-Hardloop).
Gekwalifiseer om die o/17 SA Vierkamp (Tetrathlon) span te verteenwoordig by die o/17 Wêreld Vierkamp (Tetrathlon). Kampioenskappe in Alexandrië, Egipte van 4 tot 10 Julie 2021 wat  gekanselleer is a.g.v. Covid 19.
5de Plek by die 2021 o/17 SA Nasionale Pistoolskiet-Hardloop Kampioenskappe.
Gekwalifiseer om die o/17 SA Presidentspan te verteenwoordig by die Wêreld Pistoolskiet-Hardloop Kampioenskappe in Kairo, Egipte van 11 tot 14 Junie 2021 wat gekanselleer is  a.g.v. Covid 19.
Silwer medalje by die 2021 Wes-Kaap Triathlé Kampioenskappe (Gekombineerde Pistoolskiet-Swem-Hardloop).
Gekwalifiseer om die o/17 Wes-Kaap Triathlé span te verteenwoordig by die 2021 SA Nasionale Triathlé Kampioenskappe wat gekanseleer is a.g.v. Covid 19.