Algemene Nuus / General News

Plaaslike besighede kan nou adverteer op Markötter se nuwe telbord

Plaaslike besighede kan nou adverteer op Markötter se nuwe telbord

Rothman’s Autos het Paul Roos Gimnasium ondersteun in die aanskaf van ‘n splinternuwe telbord vir die Markötter Sportkompleks se hoofveld.

Hierdie broodnodige nuwe telbord stel Paul Roos verder in staat om advertensiespasie aan plaaslike besighede te verkoop en sodoende addisionele inkomste vir die skool te genereer.

We would like to invite owners of local businesses in the Paul Roos community to support PRG by advertising on our new scoreboard.

Please see the offering by clicking on the PDF link below.

Markötter Scoreboard Advertising Opportunity _ 3 June and 22 July 2023