Koshuisnuus / Hostel News

Prima vs Nova Graad 8-Interhuiskompetisie 2023

Daar was groot gees en pret toe die twee huise mekaar die stryd aangesê het in onder andere toutrek en touchies.