Gholf / Golf

Results – Golf PRG vs HJS

Baie geluk aan ons gholfers wat gister baie goed gevaar het teen HJS by Boschenmeer.

Die eerste span wen HJS met 2 houe (Nicolas vd Vyver, Alex Frankel, Tynan Vermeulen: 37)
Die tweede span wen HJS met 13 houe (Chad Stanton: 37)
Die derde span speel gelykop (Bruce Petersen: 37)
4de span verloor met 5 houe (Thomas Dry, Daniel de Kock, Johannes Bennie: 44)