Paul Roos Skaakspanne verras by die Wes-Kaap Top Skole Skaakkampioenskap
PRG se o15- en o18 skaakspanne het op 16 en 17 September aan die Wes-Kaap Top Skole Skaakkampioenskap deelgeneem. Paul Roos se o15 span het skoonskip gemaak en eerste plek behaal. PRG se o15-span het tweede plek behaal. Die seuns was ondersteun deur PRG oudleerder en CM Caleb Samuel.