Semper Oktober 2025
Tuesday, October 21st, 2025Sien pdf vir die nuutste uitgawe van die Semper. Semper_87
Read more...Sien pdf vir die nuutste uitgawe van die Semper. Semper_87
Read more...See pdf for the newest results. Saalbyeenkoms – 21 Oktober 2025
Read more...See pdf for fixtures. PRG v WYNBERG 4th term 2025
Read more...Date: Saturday, 18 October 2025 Venue: De Jager Sport Complex, Oudtshoorn The Kwagga Top 10 took place this past Saturday, 18 October, at the De Jager Sport Complex Stadium in Oudtshoorn. It turned out to be a perfect day for […]
Read more...Baie geluk aan Paul Roos se eerste tennisspan wat hul titel suksesvol verdedig het by die Boland Landbou Tennisfees in die Paarl nadat hulle Paarl Boishaai (HJS) 16-9 in die finaal geklop het. Die PRG-span het bestaan uit: Hanno Bouwer, […]
Read more...Baie geluk aan die PRG-swemspan wat as wenners van die seunsafdeling van die Menlopark-uitnodigingsgala aangewys is. James Wing is die junior victor ludorum en Eric Kotzé deel die senior victor ludorum-beker. Die uitslae is soos volg: 50 m-vlinderslag John de […]
Read more...Sewe redenaars het op 16 Oktober nege toesprake by die nasionale finale ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie gelewer en het uitstekend gevaar: Lian Winckler — Junior Onvoorbereide Toespraak: 1ste plek Dieter de Kock — Senior Goue Tong Onvoorbereide Toespraak […]
Read more...Congratulations to Wium van Niekerk (Gr 10) and Daniel Grobbelaar (Gr 9) who were chosen to take part at the Expo International Science Fair in Boksburg this week. Both learners were awarded a silver medal for their respective projects.
Read more...Sien pdf vir die nuutste uitgawe van die Semper.
See pdf for the newest results.
See pdf for fixtures.
Date: Saturday, 18 October 2025
Venue: De Jager Sport Complex, Oudtshoorn
The Kwagga Top 10 took place this past Saturday, 18 October, at the De Jager Sport Complex Stadium in Oudtshoorn. It turned out to be a perfect day for athletics, with the weather holding up beautifully for some exciting performances.
Paul Roos Gimnasium het deelgeneem in die seuns afdeling en het ‘n sterk vertoning gelewer met ‘n 4de plek algeheel, en ‘n totaal van 8 398 punte behaal.
Our athletes delivered several outstanding performances on the day, earning multiple podium finishes and showing the consistency and determination that define Paul Roos Athletics.
Podium Results / Podium Uitslae
Gold / Goud
Silver / Silwer
Bronze / Brons
A huge congratulations to all our athletes for representing Paul Roos with pride and passion. The effort, focus, and commitment on display are a reflection of the hard work being done both on and off the track.
Baie geluk aan elke atleet met ‘n puik vertoning! Julle trots, spanwerk en deursettingsvermoë dra by tot die groeiende sukses van Paul Roos Atletiek.
Baie geluk aan die PRG-swemspan wat as wenners van die seunsafdeling van die Menlopark-uitnodigingsgala aangewys is.
André Loots: silwer
Sewe redenaars het op 16 Oktober nege toesprake by die nasionale finale ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie gelewer en het uitstekend gevaar:
Reuben de Wit: Unprepared 3rd place; Golden Tongue 1st place