Author Archive

Ondersteunersbraai | Supporters’ Braai

Thursday, July 24th, 2025

Grey Kollege vs Paul Roos Kom geniet die aand saam met opregte gelselskap en smaaklike ete. Come enjoy the evening with genuine company and delicious food.

Read more...

Toks & Tjops buitelug uitsending | Outdoor Broadcast

Thursday, July 24th, 2025

Kom gesels en kuier saam met Toks en Tjops, wanneer hulle oor alles rugby praat by die College Corner. Come chat and hang out with Toks and Tjops, when they talk about everything rugby at the College Corner.  

Read more...

Ondersteun PRG se produksie, Raap

Tuesday, July 22nd, 2025

Kom ondersteun PRG se produksie, Raap, by die Durbanville Pronk Toneelfees. Kaartjies beskikbaar via Quicket. https://www.quicket.co.za/events/273951-hs-durbanville-pronk-toneelfees/?preview=t&fbclid=IwY2xjawLsVVxleHRuA2FlbQIxMABicmlkETFpWlV2MWMwZTZnOTN0MGZIAR4MxAv-Kc1wW27V57CQtfw-nr108LsmfLU7Q5Xu4cz8h7me6fpJ2wfqo_Y5pw_aem_wXJaBzg62xoAv-FY3Qfu1w#/

Read more...

PRG Parent & Son Golf Day – Save the date

Tuesday, July 22nd, 2025

Attention all golfers – make sure to diarise 23 October 2025 for our annual PRG Parent & Son Golf Day. More information to follow.

Read more...

Newest News / Achievements – 22 Julie 2025

Tuesday, July 22nd, 2025

Sien pdf vir die nuutste uitslae. Saalbyeenkoms – 22 Julie 2025

Read more...

Football: PRG vs RBHS fixtures 25 July 2025

Tuesday, July 22nd, 2025

Sien pdf vir die bepalings. PRG vs RBHS fixtures 25 July 2025 #2

Read more...

Oueraand: Kwartaal 3 | Parents’ Evening: Term 3

Tuesday, July 22nd, 2025

Oueraand vir Graad 8–9: Maandag, 28 Julie Oueraand vir Graad 10–12: Dinsdag, 29 Julie Neem asseblief kennis dat ouers wat nie 27 Junie ‘n uitnodiging ontvang het nie, maar wat graag met ‘n onderwyser wil gesels, het nou die geleentheid […]

Read more...

Mnr André van Staden neem afskeid

Friday, June 27th, 2025

Lees gerus sy toesprake aan die leerders tydens die laaste saalbyeenkoms op 25 Junie en tydens die afskeidsfunksie op 26 Junie. Afskeidstoespraak Funksie Afskeidstoespraak Leerders

Read more...

Omsendbrief 2_2025 | Circular 2_2025

Friday, June 27th, 2025

Sien pdf vir die skrywe. Kwartaal 2_Term 2  

Read more...

Muurbal Bolandspanne 2025

Wednesday, June 25th, 2025

Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat vir die Bolandspanne gekies is: Van links na regs Zander Smit o. 14A; Jasper Marshall o. 16A; Justin Ortelee o. 19A; Daniel de Kock o. 19A.

Read more...

Ondersteunersbraai | Supporters’ Braai

Grey Kollege vs Paul Roos

Kom geniet die aand saam met opregte gelselskap en smaaklike ete.

Come enjoy the evening with genuine company and delicious food.

Toks & Tjops buitelug uitsending | Outdoor Broadcast

Kom gesels en kuier saam met Toks en Tjops, wanneer hulle oor alles rugby praat by die College Corner.

Come chat and hang out with Toks and Tjops, when they talk about everything rugby at the College Corner.

 

Ondersteun PRG se produksie, Raap

Kom ondersteun PRG se produksie, Raap, by die Durbanville Pronk Toneelfees. Kaartjies beskikbaar via Quicket.

https://www.quicket.co.za/events/273951-hs-durbanville-pronk-toneelfees/?preview=t&fbclid=IwY2xjawLsVVxleHRuA2FlbQIxMABicmlkETFpWlV2MWMwZTZnOTN0MGZIAR4MxAv-Kc1wW27V57CQtfw-nr108LsmfLU7Q5Xu4cz8h7me6fpJ2wfqo_Y5pw_aem_wXJaBzg62xoAv-FY3Qfu1w#/

PRG Parent & Son Golf Day – Save the date

Attention all golfers – make sure to diarise 23 October 2025 for our annual PRG Parent & Son Golf Day.

More information to follow.

Newest News / Achievements – 22 Julie 2025

Sien pdf vir die nuutste uitslae.

Saalbyeenkoms – 22 Julie 2025

Football: PRG vs RBHS fixtures 25 July 2025

Sien pdf vir die bepalings.

PRG vs RBHS fixtures 25 July 2025 #2

Oueraand: Kwartaal 3 | Parents’ Evening: Term 3

Oueraand vir Graad 8–9: Maandag, 28 Julie
Oueraand vir Graad 10–12: Dinsdag, 29 Julie

Neem asseblief kennis dat ouers wat nie 27 Junie ‘n uitnodiging ontvang het nie, maar wat graag met ‘n onderwyser wil gesels, het nou die geleentheid om afsprake te maak, mits daar steeds tydgleuwe beskikbaar is.

Gebruik die volgende skakels:

Graad 8-9: https://forms.gle/keNEq6ZYjokXCyhd9

Graad 10-12: https://forms.gle/8mCwjv3HpiFrUXN88

Die skakel sal om 22:00 op Woensdag, 23 Julie, sluit.

_____________________

Parents’ Evening: Term 3

Gr. 8–9 Parents’ Evening: Monday, 28 July
Gr. 10–12 Parents’ Evening: Tuesday, 29 July

Please take note that parents who did not receive parents’ evening invitations on 27 June, but who would still like to see a teacher, now have the opportunity to make appointments should time slots still be available.

Please make use of the following links:

Grade 8-9: https://forms.gle/keNEq6ZYjokXCyhd9

Grade 10-12: https://forms.gle/8mCwjv3HpiFrUXN88

The links will close at 22:00 on Wednesday, 23 July.

Mnr André van Staden neem afskeid

Lees gerus sy toesprake aan die leerders tydens die laaste saalbyeenkoms op 25 Junie en tydens die afskeidsfunksie op 26 Junie.

Afskeidstoespraak Funksie

Afskeidstoespraak Leerders

Omsendbrief 2_2025 | Circular 2_2025

Sien pdf vir die skrywe.

Kwartaal 2_Term 2

 

Muurbal Bolandspanne 2025

Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat vir die Bolandspanne gekies is:
Van links na regs Zander Smit o. 14A; Jasper Marshall o. 16A; Justin Ortelee o. 19A; Daniel de Kock o. 19A.