Nasionale ATKV-debatskompetisie
Baie geluk aan Lian Winckler, Retief Ferreira en Paul du Plessis wat op 4 Augustus hul debat teen Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria by die finaal van die nasionale ATKV-debatskompetisie te Goudini Spa gewen het.
Hulle beklee die vierde plek in die junior afdeling van dié landswye kompetisie.

Newest News / Achievements – 5 Aug 2025
Sien pdf vir die nuutste uitslae.
Saalbyeenkoms – 5 Aug 2025
Golf – 1st team won the SA schools championship
Well done to our 1st team won the SA schools championship in Middelburg.
26 schools played and we ended on -13, 9 shots in front of Menlo Park High School who ended second.
A big congratulations to Nicolas van der Vyver who ended T1 with a score of -9.
Our team consisted of Andries van der Vyver, Nicolas van der Vyver, Alex Frankel, Booyë Walters.

Grade 10 Subject Choices for 2026
Geagte Graad 9-ouer (scroll down for English)
Die vakkeuse aansoekproses vir Graad 10 van 2026 sluit op 19 September 2025.
Voltooi asb. die vakkeuse aansoekvorm op die volgende skakel: https://forms.gle/phdigvgYonAMD87h9 (slegs Afrikaanse leerders)
Maak asb. seker dat u e-pos adres presies korrek getik is. Tik slegs EEN e-pos adres.
‘n E-pos ter bevestiging van u seun se vakkeuses sal gestuur word aan die e-pos adres wat u voorsien het. Die aanhangsel van die e-pos moet asb. gedruk en geteken word. U seun moet dit teen 22 September 2025 aan sy registeronderwyser besorg.
Die vorm moet slegs EEN keer per leerder ingevul word. U moet dus ingeteken wees op Google om die vorm te voltooi. Indien u ‘n fout maak, korrigeer dit asseblief op die bevestigingsbrief wat jy onderteken. Ons sal hierdie vorm gebruik om op te volg waar nodig.
__________________________________
Dear Grade 9 Parent
The subject choice application process for Grade 10 of 2026 will close on 19 September 2025.
Please complete the subject choice application form on the following link: https://forms.gle/ALgnUMXj5RtYxAtv6 (Only English learners)
Please ensure that you type the correct email address. Enter ONE address only.
A confirmation email will be sent to the email address given. The attachment sent with that email must be printed and signed. Your son must hand the form to his register teacher on 22 September 2025.
The form must be completed only ONCE per learner. Therefore, you will need to be signed in to Google to access the form. Should a mistake be made, please correct it on the confirmation letter that you sign. We will use this form to follow up where necessary.
PRG Rugbybepalings soos op 1 Augustus 2025
Sien pdf vir die bepalings soos op 1 Augustus 2025.
Rugbybepalings 3e kwartaal 2025-F
UCT Maths Competition Prize giving
The following learners received prizes at the UCT Maths Competition prize giving last night:
– Grade 11 pairs: Josh Fynn & Marcus Viljoen = 2nd place tied
– Grade 12 pairs: Nicolaas de Villiers & Daniel Chemaly = 2nd place tied
– Grade 9 Individual : Jonathan Coolen = 2nd
– Grade 12 Individual : Aaron Miller = 3rd place tied
The Paul Roos team was placed 7th overall.

Newest News / Achievements – 29 Julie 2025
Sien pdf vir die nuutste uitslae.
Saalbyeenkoms – 29 Julie 2025
Pronk Podium Toneelfees
Paul Roos se produksie, Raap, onder leiding van meneer Nelson en Juffrou Caine het op 24 Julie aan die Wes-Kaapse uitdunronde van die nasionale Pronk Podium Toneelfees by Hoërskool Durbanville deelgeneem.
Raap is as een van die topvier produksies in die Wes-Kaap aangewys en het op 25 Julie aan die semifinale ronde deelgeneem. Die nasionale finaliste word later vanjaar bekend gemaak.
Raap het die volgende toekennings ontvang: 4 goud, 13 silwer en 6 brons.
Rugby: PRG vs Oakdale 2 Aug 2025
GR 9 Subject Choice Information Evening
HERINNERING: GRAAD 9-VAKKEUSEINLIGTINGSAAND
Die inligtingsaand vind in die PRG Sentrum op 30 Julie om 19:00 plaas. Dit is verpligtend vir alle graad 9-leerders en ons beveel sterk aan dat ouers dit bywoon, aangesien waardevolle inligting rakende die prosesse en ander belangrike inligting deurgegee sal word sodat Graad 9-leerders en hul ouers ‘n ingeligte besluit vir 2026 kan neem.
‘n Verteenwoordiger van die Universiteit van Stellenbos sal om 18:30 in die sentrum wees om vrae te beantwoord.
REMINDER: GRADE 9 SUBJECT CHOICE INFORMATION EVENING
The Grade 9 subject choice evening takes place at the PRG Centre on 30 July at 19:00. It is compulsory for all Grade 9 learners. Parents are also strongly urged to attend as all processes and necessary information will be given in order for Grade 9 learners, together with their parents, to make an informed decision for 2026.
A representative from Stellenbosch University will be in the centre from 18:30 should you have questions.