Algemene Nuus / General News

Nasionale ATKV-debatskompetisie

Baie geluk aan Lian Winckler, Retief Ferreira en Paul du Plessis wat op 4 Augustus hul debat teen Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria by die finaal van die nasionale ATKV-debatskompetisie te Goudini Spa gewen het.

Hulle beklee die vierde plek in die junior afdeling van dié landswye kompetisie.