Rugby vs Stellenberg – Bepalings 6 Junie 2025
RUGBY vs STELLENBERG: Agv die swaar reën wat voorspel word vir eerskomende Saterdag, is die rugby teen Stellenberg geskuif na Vrydag 6 Junie. Sien asb die program aangeheg.
PRG vs Stellenberg 2025-2
Results Golf vs SACS
Our golfers beat SACS 7-1 at Devonvale. Great performance by these 8 boys.
Our medal scores were as follows:
Alex Frankel 66
Nicolas van der Vyver 69
Booyë Walters 69
Andries van der Vyver 70
Evan Marais 71
Tynan Vermeulen 73
Devin Petersen 73
Nathan van den Berg 73

PRG vs SACS Winter’s Day 2025
We enjoyed a great week of sports vs SACS during our annual Winter’s Day.
Rugby results:
19A 22-3 SACS 19A
19B 93-0 SACS 19B
19C 86-0 SACS 19C
19D 86-0 SACS 19D
19G 52-0 SACS 19E
19H 35-9 SACS 19F
16A 43-14 SACS 16A
16B 22-14 SACS 16B
16C 31-15 SACS 16C
16D 77-3 SACS 16D
15A 43-7 SACS 15A
15B 24-22 SACS 15B
15C 19-5 SACS 15C
15D 31-0 SACS 15D
14A 38-5 SACS 14A
14B 24-0 SACS 14B
14C 39-0 SACS 14C
14D 54-0 SACS 14D
Hockey results:
19A lost 1-3
19B won 5-0
19C won 3-1
19D won 3-1
19E drew 1-1
16A lost 2-1
16B won 5-1
16C won 1-0
16D won 4-2
16E won 3-2
16F drew 1-1
16G won 2-1
16H won 3-1
14A drew 1-1
14B won 4-0
14C won 5-0
14D won 8-0
14E lost 1-0
PRG vs Grey Kollege 14 – 17 Aug 2025
ATKV-Redenaarkompetisie – Semifinale ronde

Tien Afrikaanse redenaars het op 14 Mei in die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie meegeding. Nege redenaars het plekke onder die Wes-Kaapse toptiensprekers vir hulle onderskeie kategorieë behaal:
Lian Winckler (gr. 9) – Junior HT Onvoorbereid: EERSTE PLEK
Ben Bruwer (gr. – Junior HT Onvoorbereid: VYFDE PLEK
Johannes Bennie – Junior HT Onvoorbereid: SESDE PLEK
Ben Claasé – Junior HT Onvoorbereid: NEGENDE PLEK
Charl de Wet (gr. 9) – Junior EAT Voorbereid: VIERDE PLEK
Dieter de Kock (gr. 11) – Senior HT Onvoorbereid: EERSTE PLEK
Benjamin Schoeman (gr. 11) – Senior HT Onvoorbereid: SESDE PLEK
Altus de Villiers (gr. 11) – Senior HT Onvoorbereid: SEWENDE PLEK
Reuben de Wit (gr. 12) – Senior EAT Onvoorbereid: EERSTE PLEK
Lian Winckler, Dieter de Kock en Reuben de Wit het na die nasionale finale ronde wat op 5 en 6 Augustus by ATKV-Goudini Spa aangebied word, deurgedring. Baie geluk met hierdie uitstekende resultate.
PRG domineer Boland-hokkiespanne
Die Boland-hokkiespanne bestaan in 2025 weereens grotendeels uit PRG-hokkiespelers. Nie minder nie as 52 spelers is vanjaar oor die drie ouderdomsgroepe vir Bolandspanne gekies.

PRG spog ook met sewe provinsiale afrigters wat in 2025 gaan diens doen. Die o.13A-, o.14A-, o.16A- en o.18A-Bolandafrigters kom almal uit PRG se afrigtingspan. Twee van die afrigters, Dewald Raath (o.18A) en Jarryd Stansbury (hulpafrigter o.16A) is deel van PRG se akademiese korps.

PRG vs SACS 29 – 31 May 2025
See pdf for the fixtures.
PRG vs SACS2025D
PRG-debat by Wes-Kaapse Dink-of-sink-kompetisie
PRG-debat het hierdie jaar uitgeblink by die Wes-Kaapse Dink-of-sink-kompetisie wat op 23 Mei te Hoërskool DF Malan plaasgevind het.
Lian Winckler, Retief Ferreira en Paul du Plessis is die kampioene van die junior afdeling!
Een van ons senior spanne (Damian de Lange, Altus de Villiers en Ben van Niekerk) het ook na die semifinaal deurgedring.
Baie geluk aan al vier spanne (insluitend Ian Lubbe, Rossouw van Niekerk, Christiaan van der Merwe, sowel as Milan van Urk, Ethan Weyers en Christiaan Wium) wat deelgeneem het!