PRG-debat by Wes-Kaapse Dink-of-sink-kompetisie
Lian Winckler, Retief Ferreira en Paul du Plessis is die kampioene van die junior afdeling!
Een van ons senior spanne (Damian de Lange, Altus de Villiers en Ben van Niekerk) het ook na die semifinaal deurgedring.
Baie geluk aan al vier spanne (insluitend Ian Lubbe, Rossouw van Niekerk, Christiaan van der Merwe, sowel as Milan van Urk, Ethan Weyers en Christiaan Wium) wat deelgeneem het!































