Author Archive

Rugbybepalings 18 – 21 Maart 2025

Friday, March 14th, 2025

Sien pdf vir die bepalings teen Drostdy. PRG Fixtures – 21 March -Drostdy2025C

Read more...

Podiumpret Redenaarskompetisie

Friday, March 14th, 2025

Agt PRG-redenaars het op 12 Maart aan die eerste rondte van die Podiumpret Redenaarskompetisie deelgeneem en het uitstekend gevaar. Drie leerders het vanjaar beide die voorbereide en onvoorbereide kategorieë aangedurf. Vyf uit elf toesprake is 80% of hoër toegeken. Baie […]

Read more...

PRG’s first team hockey capping ceremony

Friday, March 14th, 2025

PRG’s first team hockey received its new playing kit at a special capping ceremony. Old Boy and national player, Hans Neethling (2020) was the guest of honour and handed over his national shirt to the school as well as the […]

Read more...

PRG Brotherhood

Thursday, March 13th, 2025

Gedurende Brotherhood Break, het gr 8’s hul mentors se skoene in Braidlaan politoer. Hierdie geleentheid gaan oor veel meer as net skoene politoer. Dié spesiale tradisie simboliseer PRG-waardes, kultuur, respek en broederskap.

Read more...

PRG Toneel Oudisies 2025

Thursday, March 13th, 2025
Read more...

Tennisuitslae Boland Kavaliers

Wednesday, March 12th, 2025

Die PRG-seuns het die volgende Boland Kavaliers-tennisspanne verteenwoordig en goue medaljes gewen: 19-spanne:  Luke Verwey, Hanno Bouwer, Liam Badenhorst, Nicolas Lourens, Liam Davies, Zach Jooste, Cornelius Visagie en Robbie Smith. o.15-spanne: Daneel Bester, Christian Oberhofer, Dawid-Wiese Viljoen, Liyema Mancoba, Christian […]

Read more...

Tennisuitslae WP Mini-toernooi

Wednesday, March 12th, 2025

Verskeie PRG-tennisspelers het oor die naweek aan ‘n WP Mini-toernooi in die noordelike voorstede deelgeneem en hul uitslae is soos volg: Seuns o.16 Enkels: Nicolas Lourens: 2de Zach Jooste: 3de Christian Oberhofer: 7de Daneel Bester: 9de Seuns o.16 Enkels Goud: […]

Read more...

Netwerk24-joernalis besoek Semper-redaksiespan

Wednesday, March 12th, 2025

Baie dankie aan Ané van Zyl, ‘n Netwerk24-joernalis, wat die Semper-redaksiespan kom toespreek het. Sy het praktiese raad oor interessante invalshoeke en bronhantering gegee. She also provided us with valuable insight into the daily life of a journalist in South […]

Read more...

Cross Country | Landloop 2025

Tuesday, March 11th, 2025

Sien pdf vir die inligtingsbrief. Cross country letter

Read more...

Newest News / Achievements – 11 Maart 2025

Tuesday, March 11th, 2025

See pdf for the results. Saalbyeenkoms -11 Maart 2025  

Read more...

Rugbybepalings 18 – 21 Maart 2025

Sien pdf vir die bepalings teen Drostdy.

PRG Fixtures – 21 March -Drostdy2025C

Podiumpret Redenaarskompetisie

Agt PRG-redenaars het op 12 Maart aan die eerste rondte van die Podiumpret Redenaarskompetisie deelgeneem en het uitstekend gevaar.

Drie leerders het vanjaar beide die voorbereide en onvoorbereide kategorieë aangedurf. Vyf uit elf toesprake is 80% of hoër toegeken.

Baie geluk aan die volgende leerders:

Onvoorbereid:
Lian Winckler (9A2) – 88.33%
John Henry Higgs (8A5) – 80%

Voorbereid:
Caïden Buys (8E2) – 83.33%
Ben Claasé (8A5) – 81.67%
Marco Schutte (8A4) – 80.83%

PRG’s first team hockey capping ceremony

PRG’s first team hockey received its new playing kit at a special capping ceremony.

Old Boy and national player, Hans Neethling (2020) was the guest of honour and handed over his national shirt to the school as well as the new shirts to the players.

Last night also saw the introduction of a new tradition to “collar-up” at u19A level. Thank you to our sponsors 10X Investments (main sponsor), Osaka and Turftech who were part of the evening.

PRG Brotherhood

Gedurende Brotherhood Break, het gr 8’s hul mentors se skoene in Braidlaan politoer.

Hierdie geleentheid gaan oor veel meer as net skoene politoer. Dié spesiale tradisie simboliseer PRG-waardes, kultuur, respek en broederskap.

PRG Toneel Oudisies 2025

Tennisuitslae Boland Kavaliers

Die PRG-seuns het die volgende Boland Kavaliers-tennisspanne verteenwoordig en goue medaljes gewen:

19-spanne:  Luke Verwey, Hanno Bouwer, Liam Badenhorst, Nicolas Lourens, Liam Davies, Zach Jooste, Cornelius Visagie en Robbie Smith.

o.15-spanne: Daneel Bester, Christian Oberhofer, Dawid-Wiese Viljoen, Liyema Mancoba, Christian Swart, Eneale Rolfe, Johan Maritz en John Hull.

Tennisuitslae WP Mini-toernooi

Verskeie PRG-tennisspelers het oor die naweek aan ‘n WP Mini-toernooi in die noordelike voorstede deelgeneem en hul uitslae is soos volg:

Seuns o.16 Enkels:
Nicolas Lourens: 2de
Zach Jooste: 3de
Christian Oberhofer: 7de
Daneel Bester: 9de

Seuns o.16 Enkels Goud:
Dawid-Wiese Viljoen: 1ste

Seuns o.14 Enkels:
Rocco Noades: 1ste
Eneale Rolfe: 3de
Johan Maritz: 4de

Seuns o.14 Enkels Goud:
Liyema Mancoba: 2de

Seuns o.16 Dubbels:
Luke Verwey: 1ste
Zach Jooste en Tristan van der Merwe: 2de

Netwerk24-joernalis besoek Semper-redaksiespan

Baie dankie aan Ané van Zyl, ‘n Netwerk24-joernalis, wat die Semper-redaksiespan kom toespreek het. Sy het praktiese raad oor interessante invalshoeke en bronhantering gegee.

She also provided us with valuable insight into the daily life of a journalist in South Africa. Thank you for your enthusiasm, Ané.

Cross Country | Landloop 2025

Sien pdf vir die inligtingsbrief.

Cross country letter

Newest News / Achievements – 11 Maart 2025

See pdf for the results.

Saalbyeenkoms -11 Maart 2025