Algemene Nuus / General News

Paul Roos leerderproduksie derde in die nasionale ATKV-Tienertoneel

Paul Roos se leerderproduksie, Pardonne-moi, deur Francois Odendaal en Ian Lubbe, eindig derde in die nasionale ATKV-Tienertoneel Slegs-Leerders-produksie-afdeling.

Hierdie is ‘n besonderse eer en ons is baie trots op die Pardonne-moi-span!