Algemene Nuus / General News

PRG verwelkom nuwe adjunkrektor | PRG welcomes new vice rector

Persvrystelling | Press release

Aankondiging van nuutaangestelde adjunkrektor van Paul Roos Gimnasium | Announcement of the newly appointed vice rector of Paul Roos Gymnasium

Maart 2025 | March 2025

Die aankondiging van die nuwe adjunkrektor van Paul Roos Gimnasium is onlangs deur die rektor en voorsitter van die beheerliggaam bekendgemaak.

Mr. Vernon Dickason will officially join Paul Roos Gymnasium on 8 April 2025, following the recent announcement of his appointment by the WCED. According to rector André van Staden, Mr. Dickason possesses the necessary skills and qualities to make a significant contribution to the school’s senior management team.

Volgens mnr. Dickason is hy opgewonde om ʼn positiewe bydrae tot die tradisieryke Paul Roos Gimnasium te maak en sien hy uit om by hierdie sentrum van uitnemendheid aan te sluit.

A native of Pretoria, Mr. Dickason matriculated at Hoërskool Hans Strijdom and has already made a notable impact in the educational landscape. He is leaving Hoërskool Bellville after a decade as deputy principal, during which time he was actively involved in management, recruitment, strategic initiatives, and sports.

Sy kwalifikasies sluit die regte, teologie en ʼn meestersgraad in ekklesiologie in. Mnr. Dickason en sy eggenoot, ds. Jana Dickason is reeds sestien jaar getroud en is die trotse ouers van twee jong dogters. Hy beklemtoon sy opgewondenheid oor sy toekomstige loopbaan by Paul Roos Gimnasium: “Die tradisies van Paul Roos, asook die skool se toewyding om tot die holistiese ontwikkeling van leerders by te dra, asook die strewe na uitnemendheid, is waardes waarby ek diep aanklank vind. Ek is opgewonde oor die vooruitsig om tot hierdie uitsonderlike instelling by te dra”

 Paul Roos Gimnasium verwelkom graag vir mnr. Dickason en sy gesin, en is opgewonde oor die impak wat hy tot die hoë akademiese standaard en die uitgebreide buitemuurse program van ons skool kan lewer.