Uitslae Boland-tennisliga
Baie geluk aan die Paul Roos-tennisspanne wat aan die Boland-tennisliga deelgeneem het. Die PRG-spanne het al hul wedstryde gewen.
Uitslae is soos volg:
PRG o.19A wen Boland Landbou: 6 – 0
PRG o.19B wen Parel Vallei 1: 6 – 0
PRG o.19C wen Parel Vallei 2: 6 – 0
PRG o.15A wen Paarl Gim: 6 – 0
PRG o.15B wen Parel Vallei: 6 – 0

































