2025 WKOD-toekenningseremonie
Paul Roos Gimnasium het ‘n toekenning vir akademiese uitnemendheid by die WKOD se 2025 NSS-toekeningseremonie by Leeuwenhof ontvang.
PRG is negende in die Wes-Kaap uit 872 skole. Aaron Miller en Ian Lubbe behaal die Top 40-lys met onderskeidelik 9 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94.83% en 10 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94.67%.































