Author Archive

PRG Rugby vs Boland Landbou 17 May 2025

Monday, May 19th, 2025

19A 40-36 Boland Landbou 19A 19B 19-25 Boland Landbou 19B 19C 52-7 Boland Landbou 19C 19D 54-0 Boland Landbou 19D 19E 39-15 Boland Landbou 19E 19F 41- 6 Boland Landbou 19F 16A 21-10 Boland Landbou 16A 16B 34-14 Boland Landbou […]

Read more...

Stellenbosch Kunswedstryduitslae

Monday, May 19th, 2025

Die PRG Sanggroep het op Saterdag 17 Mei ‘n cum laude (90%+) vir hulle konsertprogram ontvang. Dit was een van die hoogste punte wat in die koor/ensemble-kategorie toegeken is. Die PRG Senior Band het ook op Saterdag 17 Mei ‘n […]

Read more...

PRG Cycling

Friday, May 16th, 2025

It’s been an amazing year thus far for PRG Cycling. Four of our riders are national champions in their respective age categories. From the left: Luca Zietsman- SA Enduro Champion in Junior Men category. Pieter Venter- SA Downhill Champion in […]

Read more...

Rugbybepalings 12 – 17 Mei 2025 – Opgedateer

Tuesday, May 13th, 2025

See pdf for the updated fixtures. PRG_Fixtures – 12 – 17 Mei 2025F

Read more...

Oppie Tong Af-Redenaarskompetisie

Tuesday, May 13th, 2025

PRG het vanjaar 27 Afrikaanse toesprake tydens die eerste ronde van die nasionale Oppie Tong Af-Redenaarskompetisie gelewer. Vier redenaars het ’n gemiddeld van 80-84% (A) behaal. Elf redenaars het ’n gemiddeld van 85-89% (A+) behaal. Twaalf redenaars het ’n gemiddeld […]

Read more...

On the Tip of Your Tongue – Public Speaking Competition

Tuesday, May 13th, 2025

PRG boys delivered 17 speeches at the first round of the On the Tip of Your Tongue public speaking competition. Three achieved 80 -84%. Six achieved between 85 – 89%. Eight achieved an average of 90% and higher. Reuben de Wit […]

Read more...

Newest News / Achievements – 13 Mei 2025

Tuesday, May 13th, 2025

Sien pdf vir die nuutste uitslae. Saalbyeenkoms – 13 Mei 2025

Read more...

Uitslae 2025 SA Nasionale Moderne Vyfkamp Kampioenskappe

Monday, May 12th, 2025

Uitslae van die 2025 SA Nasionale Moderne Vyfkamp Kampioenskappe in skerm, swem, hindernisbaan en gekombineerde laserpistoolskiet en hardloop wat gehou is in Johannesburg: Seuns onder 15 Christiaan de Waard verwerf die goue medalje met ‘n groot totaal van 1335 punte. […]

Read more...

ATKV-Redenaarskompetisie

Friday, May 9th, 2025

Agtien redenaars het vanjaar aan die ATKV-redenaarskompetisie se eerste streeksronde op 22 en 23 April deelgeneem. Die volgende tien redenaars het na die semifinale ronde wat 14 Mei te Hoërskool Bellville plaasvind, deurgedring: Seniors: Altus de Villiers, Dieter de Kock, […]

Read more...

PRG BeKoor 2025

Thursday, May 8th, 2025

Paul Roos het gisteraand die twaalfde jaarlikse BeKoor-aand met groot sukses aangebied — ‘n wonderlike geleentheid waar nabye skole hul sangvernuf met trots ten toon gestel het. Baie dankie aan Hoërskool Stellenbosch, Bridge House, Rhenish en Bloemhof wat saam met […]

Read more...

PRG Rugby vs Boland Landbou 17 May 2025

19A 40-36 Boland Landbou 19A
19B 19-25 Boland Landbou 19B
19C 52-7 Boland Landbou 19C
19D 54-0 Boland Landbou 19D
19E 39-15 Boland Landbou 19E
19F 41- 6 Boland Landbou 19F
16A 21-10 Boland Landbou 16A
16B 34-14 Boland Landbou 16B
16C 35-0 Boland Landbou 16C
16D 71-0 Boland Landbou 16D
15A 27-12 Boland Landbou 15A
15B 17-14 Boland Landbou 15B
15C 10-12 Boland Landbou 15C
15D 31- 6 Boland Landbou 15D
15E 40- 0 Boland Landbou 15E
14A 41-0 Boland Landbou 14A
14B 66-0 Boland Landbou 14B
14C 70-6 Boland Landbou 14C
14E 55-0 Boland Landbou 14D

Played: 19
Won: 17
Drawn: 0
Lost: 2
Average score: 40-9
Points for: 763
Points against: 163

Other games played during the week and on Saturday, 17 May 2025:
19G 28-0 Axios 19A
19H 21-0 Unimill
19i 22-19 HS Overberg 19B
19J 12-0 Edgemead 19B
19K 29-15 HS Tygerberg 19D
16E 28-22 HS Tygerberg 16B
14D 40-0 HS Durbanville 14C
14F 17-24 HS Overberg U14B
14G 40-26 HS Durbanville 14D

Stellenbosch Kunswedstryduitslae

Die PRG Sanggroep het op Saterdag 17 Mei ‘n cum laude (90%+) vir hulle konsertprogram ontvang. Dit was een van die hoogste punte wat in die koor/ensemble-kategorie toegeken is.

Die PRG Senior Band het ook op Saterdag 17 Mei ‘n cum laude (90%+) ontvang. Met hulle wonderlike “stage presence” en ongelooflike spel, het die gehoor gevra vir meer items!
Baie geluk aan hierdie twee groepe. Sterkte aan die res van die ensembles wat hierdie week nog aan die Stellenbosch Eisteddfod deelneem.

PRG Cycling

It’s been an amazing year thus far for PRG Cycling. Four of our riders are national champions in their respective age categories.


From the left:
Luca Zietsman- SA Enduro Champion in Junior Men category.
Pieter Venter- SA Downhill Champion in the Junior Men category.
Jake van Schoor- SA Downhill Champion in the Youth 16 category.
Dylan van de Langeberg- SA XCC Champion in the Sub Junior category.

Rugbybepalings 12 – 17 Mei 2025 – Opgedateer

See pdf for the updated fixtures.

PRG_Fixtures – 12 – 17 Mei 2025F

Oppie Tong Af-Redenaarskompetisie

PRG het vanjaar 27 Afrikaanse toesprake tydens die eerste ronde van die nasionale Oppie Tong Af-Redenaarskompetisie gelewer.

Vier redenaars het ’n gemiddeld van 80-84% (A) behaal. Elf redenaars het ’n gemiddeld van 85-89% (A+) behaal. Twaalf redenaars het ’n gemiddeld van 90% (A++) of hoër behaal.

Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie.

 

On the Tip of Your Tongue – Public Speaking Competition

PRG boys delivered 17 speeches at the first round of the On the Tip of Your Tongue public speaking competition.

Three achieved 80 -84%. Six achieved between 85 – 89%. Eight achieved an average of 90% and higher.

Reuben de Wit achieved an exceptional result for his Unprepared Golden Tongue speech (5 Min to prepare) of 98,5%.

Newest News / Achievements – 13 Mei 2025

Sien pdf vir die nuutste uitslae.

Saalbyeenkoms – 13 Mei 2025

Uitslae 2025 SA Nasionale Moderne Vyfkamp Kampioenskappe

Uitslae van die 2025 SA Nasionale Moderne Vyfkamp Kampioenskappe in skerm, swem, hindernisbaan en gekombineerde laserpistoolskiet en hardloop wat gehou is in Johannesburg:

Seuns onder 15

Christiaan de Waard verwerf die goue medalje met ‘n groot totaal van 1335 punte.
Christiaan kwalifiseer om die onder 15 SA nasionale span te verteenwoordig by die wereld onder 15 Moderne Vyfkamp Kampioenskappe van 13 tot 17 Augustus 2025 in Egipte.

Seuns onder 17

Hunter Krynauw eindig 7 de met ‘n groot totaal van 1183 punte.
Hunter kwalifiseer om die onder 17 SA nasionale  span te verteenwoordig by die wereld onder 17 Moderne Vyfkamp Kampioenskappe van 7 tot 13 Julie 2025 in Johanesburg ,RSA.

Seuns onder 19

Alexander Southwood eindig 5 de met ‘n groot totaal van 1105 punte.

ATKV-Redenaarskompetisie

Agtien redenaars het vanjaar aan die ATKV-redenaarskompetisie se eerste streeksronde op 22 en 23 April deelgeneem.

Die volgende tien redenaars het na die semifinale ronde wat 14 Mei te Hoërskool Bellville plaasvind, deurgedring:

Seniors:
Altus de Villiers, Dieter de Kock, Benjamin Schoeman en Reuben de Wit

Juniors:
John Henry Higgs, Charl de Wet, Ben Bruwer, Ben Claasé, Lian Winckler en Johannes Bennie

Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie!

PRG BeKoor 2025

Paul Roos het gisteraand die twaalfde jaarlikse BeKoor-aand met groot sukses aangebied — ‘n wonderlike geleentheid waar nabye skole hul sangvernuf met trots ten toon gestel het.

Baie dankie aan Hoërskool Stellenbosch, Bridge House, Rhenish en Bloemhof wat saam met ons die verhoog gedeel het.

https://www.facebook.com/reel/1019655709761310