Con spirito-debatskompetisie
Ses PRG-debatspanne het op 5 September aan die semifinaal van die Con spirito-debatskompetisie by Hoërskool Stellenbosch deelgeneem.
Twee van dié spanne het deurgedring na die finaal wat op 1-2 Oktober in Pretoria plaasvind.
Baie geluk aan Ian Lubbe en Altus de Villiers (senior) sowel as Lian Winckler en Retief Ferreira (junior).































