Algemene Nuus / General News

Interskole Redenaarsliga Nasionale Finaal

Ben Bruwer, Julian Pratt en Benjamin Schoeman het op Saterdag, 27 September aan die nasionale finale ronde van die Interskole Redenaarsliga by WITS Universiteit deelgeneem.

Resultate:
Ben Bruwer (Gr. 😎 Onvoorbereide Toespraak – 8ste plek
Julian Pratt (Gr. 10) Onvoorbereide Toespraak – 6de plek
Benjamin Schoeman (Gr. 11) Onvoorbereide Toespraak – 10de plek

Baie geluk met hierdie uitstekende resultate!