Koor / Choir

Koor: ATKV-applous kompetisie

Baie geluk aan PRG-koor wat tweede geƫindig het in die ATKV-applous kompetisie in Pretoria.

Die koor het in die Prestige-afdeling deelgeneem en met 86,1 teenoor Affies se 86,8 tweede gekom.