Neethling seëvier tydens Interhuisatletiek 2026
Die 2026-atletiekseisoen het Woensdag, 21 Januarie, op ‘n hoë noot afgeskop met ons jaarlikse Interhuisatletiekdag. Die pawiljoene was ’n see van kleur terwyl leerders hul onderskeie huise ondersteun het – ’n atmosfeer gelaai met ware “gees” en gesonde kompetisie.
While the competition on the track was fierce, the battle in the stands was just as intense.
- Overall Winners: Neethling
- Spirit Trophy: Murray
Sien pdf vir die volledige uitslae.





























