Algemene Nuus / General News

Nuwe Personeel 2024

Paul Roos Gimnasium verwelkom die nuwe personeel wat in Januarie 2024 by ons aangesluit het.

Dankie vir jul toewyding en bydrae tot die slyp van ons leerders se kennis én vaardighede. May you feel at home at Paul Roos.