Algemene Nuus / General News

Podiumpret Redenaarskompetisie

PRG het vanjaar vyf redenaars gehad wat aan Podiumpret se finale ronde deelgeneem het.

Dieter de Kock (gr. 11), Lian Winckler (gr. 9), John Henry Higgs en Ben Claasé  is as kategoriewenners aangewys.

Lian Winckler het ook landswyd die vierde plek onder graad 9’s behaal en Ben Claasé het op sy beurt landswyd die tweede plek onder graad 8’s behaal.