PRG Atterbury Music Festival Arrangements – 27 & 28 August 2025
PRG Atterbury Music Festival Arrangements – 27 & 28 August (sien Afrikaans onder)
We are excited to host our annual music festival on 27 and 28 August.
- 27 August: Grade 9 and Grade 10 learners will perform in the mass choir.
- 28 August: Grade 8 and Grade 11 learners will perform in the mass choir.
NB: Attendance is compulsory for learners on the evening they are performing.
We kindly ask parents to assist with transport arrangements, and help one another with lifts where needed.
Arrangements for the evening your son performs in the mass choir:
- Learners must be in their register class by 20:15.
- The concert will finish between 21:15 and 21:30.
- Learners must wear step-outs. Please note: no scarves or rain jackets may be worn on stage.
Tickets are still available on: https://www.seatme.co.za/tc-events/prg-musiekfees-2025-3/
Thank you for your support – we look forward to a wonderful celebration of music!
________________________________
PRG Atterbury Musiekfees Reëlings – 27 & 28 Augustus
Ons sien daarna uit om ons jaarlikse musiekfees op 27 en 28 Augustus aan te bied.
- 27 Augustus: Graad 9- en Graad 10-leerders tree op in die massakoor.
- 28 Augustus: Graad 8- en Graad 11-leerders tree op in die massakoor.
NB: Bywoning is verpligtend vir leerders op die aand waarop hulle optree.
Ons vra vriendelik dat ouers met vervoerreëlings help en mekaar ondersteun waar nodig.
Reëlings vir die aand waarop u seun in die massakoor optree:
- Leerders moet teen 20:15 in hul registerklas wees.
- Die konsert sal tussen 21:15 en 21:30 eindig.
- Leerders moet step-outs dra. Let asseblief op: geen serpe of reënbaadjies mag op die verhoog gedra word nie.
Kaartjies is steeds beskikbaar by: https://www.seatme.co.za/tc-events/prg-musiekfees-2025-3/
Baie dankie vir u ondersteuning – ons sien uit na ’n wonderlike viering van musiek!





























