Sport

PRG O/15-Tennisspan wen 1ste David Samaai Tennistoernooi

Baie geluk met aan die O/15 A-tennisspan se oorwinning by die 1ste David Samaai Tennistoernooi aangebied deur Paarl Boishaai in die Paarl.

Die span wen al 5 wedstryde oortuigend en klop Hoër Jongenskool Paarl (HJS) in die finaal 5 – 0.

Die span was Sebastian Oosthuizen, Hanno Bouwer, Simeon Roothman, Marcel Joubert, Louis Kriel, Juvan Weyers en Manie Coetzee.

Die PRG span se uitslae is as volg:

PRG Wen Paarl Gim: 8 – 1
PRG Wen HJS Uitnodigings: 8 – 1
PRG WenHS Stellenberg: 9 – 0
PRG Wen Boland Landbou: 9 – 0 (Semi-finaal)
PRG Wen HJS A: 5 – 0 (Finaal)

Finale Posisies na die David Samaai Toernooi 2023:

1. Paul Roos
2. HJS Paarl
3. Paarl Gimnasium
4. Boland Landbou
5. HJS uitnodigings
6. Curro Durbanville
7. Stellenbosch
8. Stellenberg