Algemene Nuus / General News

PRG-Potjiekoskompetisie – 28 Feb 2026

Net ‘n herinnering aan die jaarlikse PRG-POTJIEKOSKOMPETISIE!

Daar is altyd iemand wat dink hy/sy is die MasterChef wanneer dit by potjiekos kom. Wel, hier is jou kans om dit te bewys.

Beperkte plekke nog beskikbaar.

Kliek op die onderstaande skakel vir meer besonderhede.

https://forms.gle/c9TwWDGQLoMedsjQ8