Sport

PRG-swemspan 2023

Die PRG-swemspan het in 2023 elke gala waaraan hul deelgeneem het, insluitend die Menlopark-uitnodigingsgala in Pretoria, oortuigend gewen. Ons is tans die beste seunswemspan in die Wes-Kaap!