Sport

PRG-swemspan is die beste seunspan by die Speedo Super Schools-gala

Die PRG-swemspan het Saterdag die trofee vir beste seunspan by die Speedo Super Schools-gala verower. Ons o. 13-, o. 15 en o. 18-spanne het ook die meeste punte in hul afdelings aangeteken.

Eric Kotzé (u/15) and Liam Clarke (u/18) were the top scorers in their age groups. Congratulations to the PRG swimming team!