Algemene Nuus / General News

PRG vs Grey High Gqeberha 16-19 April 2026 – Nuutste Inligting soos op 14 April 2026

PRG vs Grey High Gqeberha 16-19 April 2026 – Nuutste Inligting soos op 14 April 2026

Die Interskole tussen Paul Roos Gimnasium en Grey High vind plaas op bogenoemde datums in Gqeberha. Dit is’nunieke ervaring vir elke Paul Rooser en’ngeleentheid om deel te wees van die spanne wat teen Grey High gaan deelneem.

Al die spanne is in agt groepe verdeel, afhangend van hul reis- en verblyfreëlings. (Sien asseblief hieronder om uit te vind wanneer en hoe u seun se span sal reis). Ongelukkig bied Grey High nie sokker as’n sport aan nie en ons het daarom alternatiewe wedstryde vir hierdie spanne teen Hoërskool Victoria Park gereël.

Brief aan Ouers – PRG vs Grey High- 2026-C

Letter to Parents – PRG vs Grey High- 2026-C

PAUL ROOS GIMNASIUM VS GREY HIGH SCHOOL- PROGRAMME2026-E