Sport

Swem – Frank Myburg Twilight Gala

PRG se swemspan het vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar die Frank Myburg Twilight Gala gewen.

Die A-span het 8 rekords aangeteken, 19 goue medaljes en een silwer medalje verower.
Our B team obtained 3 second places and 8 third places. Congratulations to the swimmers.