Swemuitslae – Frank Myburgh Twilight Gala
Die PRG-swemspan het vir die vierde agtereenvolgende jaar die Frank Myburgh Twilight Gala in Malmesbury gewen.
Daar was 20 items en ons het 19 eerste plekke verower.
Baie geluk met dié merkwaardige prestasie!