Sport

Tennis – Boland Kavaliers

Baie geluk aan die volgende Paul Roos-tennisspelers wat gekies is vir die Boland Kavaliers o. 19- en o. 15-tennisspanne.

Die PRG-spelers in die o. 19-spanne is: Luke Verwey, Hanno Bouwer, Liam Badenhorst, Nicolas Lourens, Liam Davies, Zach Jooste, Cornelius Visagie en Robbie Smith.

Die PRG-spelers in die o. 15 Boland Kavaliers-spanne is: Daneel Bester, Christian Oberhofer, Dawid-Wiese Viljoen, Liyema Mancoba, Christian Swart, Eneale Rolfe, Johan Maritz en John Hull.