Uitslae Boland Landbou se o.15-tennistoernooi
Paul Roos se o. 15-tennisspan het vir die tweede agtereenvolgende naweek ‘n toernooi gewen! Hulle is die kampioene van Boland Landbou se o. 15-tennistoernooi.
Die Paul Roos-span klop Paarl Boishaai 5 – 0 in die finaal.
Die uitslae van die tweede daf se spel was soos volg:
PRG klop Menlopark: 9 – 0
PRG klop Parel Vallei: 9 – 0
PRG klop HJS (Paarl Boishaai): 5 – 0 (finaal)
Die finale posisies ná die toernooi was soos volg:
1. Paul Roos Gimnasium
2. HJS (Paarl Boishaai)
3. Paarl Gimnasium
4. Pearson High School
5. Hoërskool Durbanville
6. Boland Landbou
7. Hoër Landbouskool Oakdale
8. Hoërskool Parel Vallei
9. Hoërskool Menlopark
10. Hoërskool Stellenbosch
11. Hoërskool Charlie Hofmeyer
12. Marlow Landbouskool






























