Uitslae David Samaai-tennistoernooi
Baie geluk aan Paul Roos se o. 15-tennisspan wat vandag vir die vierde agtereenvolgende keer die David Samaai-tennistoernooi gewen het toe hulle die span van Paarl Boishaai in die finaal 5 – 1 geklop het.
Die span het bestaan uit: Alec Koch, Ruben Smit, Rocco Noades, Liyema Mancoba, Johan Maritz, Nathan Sloan en Johan Nel.

Die span se uitslae was soos volg:
PRG vs. Paarl Gim: 8 – 1
PRG vs. Diamantveld: 9 – 0
PRG vs. Paarl Boishaai B: 9 – 0
PRG vs. Stellenberg HS: 6 – 0 (semifinaal)
PRG vs. Paarl Boishaai A: 5 – 1 (finaal)
Die finale toernooi-uitslae was:
1. Paul Roos Gimnasium
2. Paarl Boishaai A
3. Stellenberg
4. Paarl Gimnasium
5. Diamantveld HS
6. Paarl Boishaai B
7. Hoërskool Stellenbosch
8. Paarl Gim B





























