Rugby Year End Function 2025
Wednesday, August 20th, 2025Alle rugbyspelers en rugbyouers is welkom om die funksie by te woon.
Read more...Alle rugbyspelers en rugbyouers is welkom om die funksie by te woon.
Read more...Sien pdf vir die nuutste uitslae. Saalbyeenkoms – 19 Aug 2025
Read more...A heartfelt thank you to our generous hosts, Grey College, for a truly memorable weekend in Bloemfontein. Our schools competed across a wide range of codes – including hockey, rugby, tennis, golf, soccer, debating, cross country, swimming, mountain biking, squash, […]
Read more...He served as the Cape Winelands Circuit Manager until March 2025. Mr Maliwa was a true gentleman and served our school in a very distinguished manner. Our heartfelt condolences go out to his friends and family during this difficult time.
Read more...Sien pdf vir belangrike inligting en byeenkomskalender. Athletics Term 3 & 4 Calendar Letter 2025 – English Atletiek Kwartaal 3 & 4 Kalender Brief 2025 – Afrikaans
Read more...See pdf for the training schedule updated on 25 August 2025. PRG Athletics Training Schedule – Term 3 Updated
Read more...Kom geniet ’n aand van goeie toneelspel gedurende die twee PRG Toneelaande! Bloemhof se leerderproduksies sal ook hierdie aande optree en is by die kaartjieprys ingesluit. 19 Augustus : Pille, Raap en Pardonne-moi 20 Augustus : Misluk, Raap en Pardonne-moi […]
Read more...Sien program vir die Grey-naweek. PRG vs Grey College Program2025-8
Read more...See pdf. PRG vs Grey – Tabel 2025-C
Read more...See pdf for the newest results. Saalbyeenkoms – 12 Aug 2025
Read more...Sien pdf vir die nuutste uitslae.
A heartfelt thank you to our generous hosts, Grey College, for a truly memorable weekend in Bloemfontein.
Our schools competed across a wide range of codes – including hockey, rugby, tennis, golf, soccer, debating, cross country, swimming, mountain biking, squash, eSport, and chess.
New friendships were formed, old rivalries renewed, and above all, healthy competition was celebrated.
We look forward to returning the favour and welcoming Grey College to Stellenbosch in 2026.
Sien pdf vir belangrike inligting en byeenkomskalender.
See pdf for the training schedule updated on 25 August 2025.
Kom geniet ’n aand van goeie toneelspel gedurende die twee PRG Toneelaande!
Bloemhof se leerderproduksies sal ook hierdie aande optree en is by die kaartjieprys ingesluit.
19 Augustus : Pille, Raap en Pardonne-moi
20 Augustus : Misluk, Raap en Pardonne-moi
Volwassenes kan Dinsdag, 19 Augustus, teen R60 ’n kaartjie (insluitend ligte verversings) dié drie produksies kom aanskou.
Leerders kan Woensdag, 20 Augustus, teen R30 ’n kaartjie kom kyk.
Kaartjies kan by die deur d.m.v. kontant, Snapscan of kaart gekoop word.
Arriveer om 17:30 vir 18:00.
See pdf for the newest results.